Saad vir volwaardige laerskool reeds meer as 180 jaar gelede geplant
Die gelukkige wenner van die Zoutpansberger se 12de skattejag-kompetisie was past. Jan Wilkins. Die korrekte antwoord waarna gesoek is, was die klok by Laerskool Louis Trichardt.


ADVERTISEMENT:

This week, we wrap up our weekly travels with Oom Willem van den Berg. Over the past 18 weeks, we have joined the adventurous Oom Willem on his almost 100-year-old escapades, which were captured on 16 mm film. We travelled with him and his wife, Tannie Jo, across the length and breadth of South Africa and even accompanied them on a trip up the east coast of Africa and into Europe. But for now, our journey must end with two bonus reels.

Die gelukkige wenner van die Zoutpansberger se 12de skattejag-kompetisie was past. Jan Wilkins. Die korrekte antwoord waarna gesoek is, was die klok by Laerskool Louis Trichardt.
Sekerlik een van die kenmerkendste geboue in Louis Trichardt is die ou Barclays Bank wat later jare die plaaslike FNB-tak sou huisves op die hoek van Songozwi- en Kroghstraat. Dié gebou is ‘n integrale deel van die bankwese op Louis Trichardt se geskiedenis wat meer as 100 jaar terug dateer en ook die korrekte antwoord was op die Zoutpansberger se tiende “skattejag” kompetisie.
Ons Tuiste Ouetehuis op Louis Trichardt is voorwaar vir die Soutpansberg ‘n aanwins en bied al vir meer as vyf dekades ‘n vriendelike en veilige tuiste vir die streek se oues van dae. Ons Tuiste is ook die antwoord waarna die Zoutpansberger gesoek het in ons agtste fotoraai-kompetisie wat Maandag gesluit het.
If you guessed that the answer to the clue in the Zoutpansberger’s photo “treasure hunt” competition that closed on Monday is the Freemasons’ Lodge in Munnik Street, Louis Trichardt, you would have been right. But there can only be one winner and for the second consecutive time the name of Cherise Hamman was drawn as the winner!
“Ons kan nie meer staatmaak op Eskom om krag te lewer nie; ons moet dit nou maar self doen.”
In a town such as Louis Trichardt, what you buy is often not as important as whom you buy it from. You do not drive to a store to buy a product, only to be treated like a number. Residents prefer to shop at the place where everybody knows your name (to quote a popular theme song). A shop where the owner and staff treat you as a valued customer and friend.
Die Soutpansberg het nog heelwat verborge skatte en volgens die 83-jarige oom Peet Delport is hy die eienaar van een van daardie skatte.
‘n Ou Statenbijbel het die afgelope week teruggekeer na Louis Trichardt. Dié spesifieke Bybel was na alle waarskynlikheid teenwoordig toe die N.G. & H Kerk se eerste “gemeentevergadering” op 24 Maart 1906 gehou is en sou waarskynlik ook byderhand gewees het toe die eerste kerkgeboutjie in 1909 in gebruik geneem is.
