FOTOGALLERY: Triegies se kaskardag was allerweë weer 'n hoogtepunt
Laerskool Louis Trichardt het Vrydag, 14 Maart, hulle gewilde kaskardag ter fondsinsameling vir die skool aangebied. Die dag word allerweë deur die kinders as 'n jaarlikse hoogtepunt beskou - 'n dag van pret en plesier. (Foto's deur Karla van Zyl / Zoutpansberger)









